Walter Schellenberg

Duitse polisie- en SS-generaal, hoof van die militêre geheime dienste en veroordeelde oorlogsmisdadiger (1910-1952) From Wikipedia, the free encyclopedia

Walter Schellenberg
Remove ads

Walter Friedrich Schellenberg (16 Januarie 1910 - 31 Maart 1952) was 'n Duitse SS-funksionaris gedurende die Nazi-era. Hy het deur die geledere van die SS opgegaan en een van die hooggeplaaste lede in die Sicherheitsdienst (SD) geword en uiteindelik die pos as hoof van buitelandse intelligensie vir Nazi-Duitsland aanvaar na die afskaffing van die Abwehr in 1944.

Thumb

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads