Walther Nernst
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Walther Hermann Nernst (25 Junie 1864 – 18 November 1941) was 'n Duitse fisiese chemikus bekend vir sy werk in termodinamika, fisiese chemie, elektrochemie en vastetoestandfisika. Sy formulering van die Nernst-warmtestelling het die weg gebaan vir die derde wet van termodinamika, waarvoor hy die Nobelprys vir Chemie in 1920 ontvang het. Hy is ook bekend vir die ontwikkeling van die Nernst-vergelyking in 1887.

Hy het in fisika en wiskunde aan die universiteite van Zürich, Berlyn, Graz en Würzburg gestudeer, waar hy sy doktorsgraad in 1887 verwerf het. In 1889 het hy sy habilitasie aan die Universiteit van Leipzig voltooi.
Remove ads
Bronverwysings
- Barkan, Diana Kormos (1998). Walther Nernst and the Transition to Modern Physical Science. Cambridge: Cambridge University Press. ISBN 978-0-521-44456-9.
- Bartel, Hans-Georg; Huebener, Rudolf P. (2007). Walther Nernst. Pioneer of Physics and of Chemistry. Singapore: World Scientific. ISBN 978-981-256-560-0.
- Mendelssohn, Kurt Alfred Georg (1973). The World of Walther Nernst: The Rise and Fall of German Science. London: Macmillan. ISBN 978-0-333-14895-2.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Walther Nernst.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads