Werk

liggaamlike en geestelike inspanning wat daarop gerig is om iets te doen of te maak From Wikipedia, the free encyclopedia

Werk
Remove ads

Werk is liggaamlike en geestelike inspanning wat daarop gerig is om iets te doen of te maak. Werk kan ook verwys na dit wat mense doen of gedoen moet word - met of sonder betaling.

Thumb
Fabriekswerker
Thumb
Die skildery, Labor deur Charles Sprague Pearce (1896).

Die produkte van werk sluit in:

  • werkstuk
  • opus (komposisie)
  • oeuvre (somtotaal van 'n kunstenaar se werke)

Mense gaan gewoonlik na 'n werkplek waar hulle werk. Die werkplek is dus 'n plek waar kundiges bymekaarkom om 'n spesifieke werk te beoefen. Die werkplek word ook toegerus om die betrokke aktiwiteite te ondersteun.

Remove ads

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads