Werklikheidsreeks

From Wikipedia, the free encyclopedia

Werklikheidsreeks
Remove ads

'n Werklikheidsreeks is 'n televisieprogram waarin nie toneel gespeel word nie, maar die kyker gebeure kan sien soos dit in die werklikheid plaasgevind en opgeneem is. Werklikheidsreekse maak gewoonlik nie van professionele akteurs gebruik nie, maar beeld gewone mense in dramatiese of humoristiese omstandighede uit. Sulke programme sluit TV-speletjies, vasvra-programme en ontdekkingstogte in. Dokumentêre programme, nuus en sport-programme word nie as werklikheidsreekse beskou nie.

Thumb
Kenteken van die Big Brother-werklikheidsreeks.
Thumb
Amerikaanse Idols.
Remove ads

Afrikaanse werklikheidsreekse

Voorbeelde van Afrikaanse werklikheidsreekse:

Engelse werklikheidsreekse

Enkele bekende Engelse werklikheidsreekse ter illustrasie:

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads