Willem Alberts
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Willem Alberts (gebore op 11 Mei 1984 in Pretoria) is 'n rugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Hy het sy toetsdebuut vir die Springbokke op 13 November 2010 teen Wallis in Cardiff gemaak op ouderdom 26. Hy druk ook sy eerste drie vir die span in hierdie wedstryd nadat hy as plaasvervanger opkom.
Remove ads
Eksterne skakels
- Willem Alberts by SARugby.co.za
- Willem Alberts by www.genslin.us/bokke
- Willem Alberts Geargiveer 8 Maart 2012 op Wayback Machine by die Sharks
- Willem Alberts by itsrugby.co.uk
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads