Wimpy

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wimpy
Remove ads

Wimpy is 'n restaurantgroep wat hoofsaaklik kitskos soos hamburgers, slaptjips en melkskommels verkoop.

Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Thumb
Die J. Wellington Wimpy karakter uit die Popeye tekenfilm.
Remove ads

Geskiedenis

Die Wimpy-handelsmerk is in die 1950's geskep in die Verenigde Koninkryk. Die naam is geïnspireer deur die J. Wellington Wimpy-karakter wat deur Elzie Crisler Segar geskep is en in die Popeye-tekenfilms verskyn het.

Wimpy se eerste restaurant in Suid-Afrika het in 1967 in Durban oopgemaak.

Op 27 Februarie 2007 het Famous Brands (wat die Wimpy-konsessieonderneming in Suid-Afrika besit) aangekondig dat hulle Wimpy VK gekoop het.

Remove ads

Internasionale takke

Wimpy het takke in die volgende lande:

Vlag van Bangladesj Bangladesj, Vlag van Botswana Botswana, Vlag van Siprus Ciprus, Vlag van Egipte Egipte,
Vlag van Republiek Ierland Ierland, Vlag van Indië Indië, Vlag van Kenia Kenia, Vlag van Colombia Kolombië,
Vlag van Koeweit Koeweit, Vlag van Namibië Namibië, Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland, Vlag van Nepal Nepal,
Vlag van Libanon Libanon, Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië, Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika, Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk en Vlag van Zambië Zambië.

Thumb
'n Wimpy in Koeweit

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads