Wolfram

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wolfram
Remove ads

Wolfram is 'n chemiese element met die simbool W en atoomgetal 74. Dit is 'n harde, skaars metaal in standaardtoestande en word op aarde net as chemiese verbindings in minerale soos scheeliet en raspiet aangetref. Dit is in 1781 as 'n nuwe element geïdentifiseer.

Meer inligting Algemeen, Fisiese eienskappe ...

Wolfram het die hoogste kookpunt van alle elemente en is veral vanweë sy bestandheid teen hoë temperature gebruik, soos in gloeilampe waar dit as gloeidraad aangewend word. 'n Ander aanwending is wolframkarbied WC wat vanweë sy hardheid in werktuie gebruik word.

Remove ads

Mynbou

Die belangrikste wolframprodusente:[3]

Meer inligting Nr., Land ...

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads