Wouter Van Bellingen

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wouter Van Bellingen
Remove ads

Wouter van Bellingen (Antwerpen, 20 April 1972) is 'n Vlaamse politikus. Hy is lid van Vlaams-Progressieven, 'n links-liberalisme politieke party.

Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...

Hy is 'n kind van Rwandese ouers en het in België grootgeword by wit aanneemouers. Sedert Januarie 2007 is hy stadsraadslid in die Vlaamse plek Sint-Niklaas en is daarmee die eerste swart persoon wat so 'n amp in Vlaandere beklee.

Drie paartjies het geweier dat hy hulle in die eg sou verbind omdat hy 'n swart vel het. Daarvan is in België groot ophef gemaak. Op die internasionale dag teen rassisme van die Verenigde Nasies - 21 Maart 2007 - het hy daarom as registrateur 626 paartjies in die eg verbind.

Wouter Van Bellingen is getroud en het twee kinders. Hy is 'n lid van die Verenigde Protestantse Kerk in België.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads