YMCA
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die YMCA is 'n afkorting vir die Young Men's Christian Association. Die assosiasie is op 6 Junie 1844 deur George Williams in Londen gestig en het ten doel om werk en ontspannings geriewe van mense te verbeter. Die YMCA se hoofkwartier is tans in Genève, Switserland.


Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie YMCA.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads