Yitzhak Rabin

Israeli politikus, staatsman en generaal From Wikipedia, the free encyclopedia

Yitzhak Rabin
Remove ads

Yitzhak Rabin (/rəˈbiːn/; Hebreeus: יצחק רבין‬, IPA: [jitsˈχak ʁaˈbin] ( listen); 1 Maart 1922 – 4 November 1995) was ‘n Israelse politikus en generaal. Hy was van 1964 tot 1967 die Tzahal (die Israelse Weermag) se opperbevelhebber gewees. Hy was ook die - vyfde - eerste minister van Israel gewees; hy het twee terme in die amp gedien, 1974-1977 en 1992-1995 toe hy vermoor is.

Thumb
Yitzhak Rabin, 5de Eerste Minister van Israel
Kitsfeite Vise, Voorafgegaan deur ...
Remove ads

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Golda Meir
Eerste Minister van Israel
1974–1977
Opgevolg deur
Shimon Peres (wnd.)
Voorafgegaan deur
Yitzhak Shamir
Eerste Minister van Israel
1992–1995
Opgevolg deur
Shimon Peres
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads