Ysteroksied

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ysteroksied
Remove ads

'n Ysteroksied is 'n chemiese verbinding van yster met suurstof met algemene formule FexOy.

Thumb
Groen en rooibruin vlekke op 'n kalksteenbasis, wat elk ooreenstem met die oksiede/hidroksiede van Fe2+ en Fe3+.
Thumb
Elektrochemies-geöksideerde yster, ook bekend as roes.

Daar is verskillende ysteroksiede omdat hierdie element dikwels in twee oksidasietoestande (II en III) optree. Die belangrikste ysteroksiede is:

  • Yster(II)oksied FeO
  • Yster(III)oksied Fe2O3
  • Yster(II/III)oksied Fe3O4

Ysteroksiede speel 'n belangrike rol in die geochemie en in die navorsing van paleomagnetisme. Daar is heelparty minerale wat ysteroksiede is, bv.:

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads