’n getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is
In wiskunde is 'n priemgetal 'n natuurlike getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is. Alternatiewelik is 'n priemgetal 'n natuurlike getal met presies net twee natuurlike delers.