Amrum
Amrum is 'n Noord-Friese eiland wat suid van Sylt en wes van Föhr geleë is. Administratief behoort dit aan die administratiewe distrik Nordfriesland van die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein.
Read article
Nearby Places

Noord-Friese Eilande