Map Graph
No coordinates found

Anund Uppsale

Anund Uppsale was volgens die Hervarar saga 'n legendariese Sweedse koning en die seun van Erik Björnsson. Hy het saam met sy broer, Björn at Haugi, regeer. Anund word "Uppsale" genoem omdat hy in die tydperk se godsdienssentrum, Ou Uppsala, gewoon het.

Read article