Bengbu
Bengbu is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 3 164 467 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Huai-rivier, noord van Nanjing geleë. Bengbu staan bekend as "Pêrelstad" (珠城).
Read article