Map Graph

CERN

internasionale organisasie wat die wêreld se grootste deeltjiefisika-laboratorium bedryf

CERN is ’n groot wetenskaporganisasie in Genève, Switserland, wat deeltjiefisika bestudeer en die wêreld se grootste deeltjiefisika-laboratorium bedryf. Die organisasie is in 1954 gestig en is geleë in die noordwestelike voorstede van Genève op die grens tussen Frankryk en Switserland. Altesame 20 Europese lande is lid daarvan en die sentrum is bekend vir sy groot en kragtige deeltjieversnellers. Sy nuutste versneller, die Groot Hadron-versneller, is die kragtigste ter wêreld.

Read article
Lêer:Location_Large_Hadron_Collider.PNGLêer:LHC.svgLêer:CERN-aerial.jpgLêer:CERN_international_relations_map.svg