Calitzdorp
dorp in Wes-Kaap, Suid-AfrikaCalitzdorp is 'n landboudorp in die Wes-Kaap (Suid-Afrika), omtrent halfpad tussen Ladismith en De Hoop. Die bekende R62 provinsiale roete gaan deur Calitzdorp. Vrugteverbouing en wynbou speel 'n belangrike rol in die dorp se ekonomie. Sy portwyne is verskeie kere met pryse bekroon sodat Calitzdorp daarop aanspraak maak om die "Portwynhoofstad van Suid-Afrika" te wees.
Read article