Chelmsford is die hoofstad van die Engelse graafskap Essex. Die stad het 'n bevolking van sowat 157 000.