Darchan
Darchan is 'n stad in die noorde van Mongolië met 'n bevolking van 74 738. Die stad is in Oktober 1961 gestig en is net suid van die grens met Rusland geleë.
Read article