No coordinates found
Elzette Maarschalk
Suid-Afrikaanse aktriseElzette Maarschalk is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat haar BA Drama graad aan die Universiteit van Pretoria behaal het. In haar finale jaar van haar studies het sy reeds ʼn hoofrol in die film, Beloftes van Môre, losgeslaan. Kort daarna het sy met vryskutwerk begin. Sy is getroud met die sanger Joseph Clark en het twee kinders uit haar vorige huwelik saam met die akteur Pierre van Pletzen, Zetske van Pletzen en Pierre-Henri (Peach) van Pletzen.
Read article