Hartbeespoortdam
dam in Suid-AfrikaDie Hartbeespoortdam is 'n opgaardam wat water voorsien aan 'n besproeiingsgebied van ongeveer 15 400 ha in die Krokodilriviervallei. Planne vir die Hartbeespoortdam en die daarmee gepaardgaande besproeiingskema is reeds in 1914 deur die Regering goedgekeur.
Read article