Hoër Seunskool Jeppe
Die Hoër Seunskool Jeppe is die oudste staatskool in Johannesburg en bied onderrig aan seuns van gr. 8 tot 12 deur die medium van Engels. Die skoolterrein is geleë aan Robertslaan in Kensington, Johannesburg, maar dit grens ook aan die voorstede Malvern en Jeppestown.
Read article