Map Graph
No coordinates found

Kepler-452b

eksoplaneet

Kepler-452b is ’n eksoplaneet wat om ’n G-tipe-ster, Kepler-452, wentel. Dit is deur die Kepler-ruimteteleskoop ontdek en Nasa het die ontdekking op 23 Julie 2015 aangekondig. Dit is die eerste eksoplaneet byna so groot soos die Aarde wat ontdek is in die bewoonbare sone van ’n ster soortgelyk aan die Son. Naas Kepler-438b stem die ster die meeste met die Aarde ooreen, maar dit is nie bekend of Kepler-452b ’n rots- of klein gasplaneet is nie. Gebaseer op sy digtheid, is dit waarskynlik ’n rotsplaneet.

Read article
Lêer:Kepler-452b_artist_concept.jpgLêer:Kepler-452b_System.jpgLêer:Kepler-452b_and_Earth_Size.jpgLêer:PIA19827-Kepler-SmallPlanets-HabitableZone-20150723.jpg