Lord’s
krieketstadion in St John's Wood, LondenDie Lord’s-krieketveld is 'n bekende krieketstadion in St John's Wood, 'n wyk in die Engelse hoofstad Londen. Die stadion bied sitplek aan 30 000 toeskouers en word deur die Marylebone Krieketklub (MCC) besit. Lord’s word dikwels The Home of Cricket genoem.
Read article







