Maclear
Maclear is 'n dorpie in die Noordoos-Kaap aan die voet van die Drakensberg, sowat 172 km noordoos van Oos-Londen en 66 km noordoos van Elliot. Die dorp se naam is op 23 Februarie 2021 verander na Nqanqarhu.
Read article
Nearby Places

Wildebeesrivier