Map Graph

Matopos

Die Matopos is reeks granietheuwels naby Bulawayo, Zimbabwe. Die reeks is omtrent 80 km lank en 40 km breed. Die hoogste punt is 1549 m bokant seevlak. Cecil John Rhodes is in 1902 begrawe by Worlds View in die Matopos. Die Matabeles het die heuwels as heilig beskou en dit as vesting gebruik.

Read article
Lêer:Sunrise_Matobo_Zimbabwe.jpgLêer:Zimbabwe_adm_location_map.svg