Map Graph

Moskouse Kremlin

Die Moskouse Kremlin, soms net "die Kremlin" genoem, is ’n historiese gefortifiseerde kompleks in Moskou wat oor die Moskwa-rivier in die suide, Sint Basilius-katedraal en Rooiplein in die ooste en die Aleksander-tuin in die weste uitkyk. Dit omvat vier paleise, vier katedrale en die omringende Kremlin-muur met sy torings. Dit is ook die amptelike woning van die president van Rusland.

Read article
Lêer:Kremlin_birds_eye_view-1.jpgLêer:Russia_edcp_location_map.svgLêer:Kremlenagrad.jpgLêer:Moscow_Kremlin,_Teremnoy_Palace,_1840s.jpgLêer:Dormition_(Kremlin).JPGLêer:The_Spasskaya_Tower,_Moscow,_Russia.jpg