Map Graph

Perpignan

prefektuur of hoofstad van die Suid-Franse département Pyrénées-Orientales

Perpignan is die prefektuur of hoofstad van die Suid-Franse département Pyrénées-Orientales. Die stad met 119 188 inwoners lê aan die Golf van Lion van die Middellandse See, sowat 70 kilometer suid van Narbonne en 30 kilometer noord van die Spaanse grens.

Read article
Lêer:Perpignan.jpgLêer:Perpignan_dot.pngLêer:Arms_of_Perpignan.svgLêer:Sin_bandera.svgLêer:Map_commune_FR_insee_code_66136.png