Map Graph

Pontivy

Pontivy is 'n stad teen die Blavetrivier in die département Morbihan met 'n oppervlak van 24,85 vierkante kilometer en 13 693 inwoners (2008). Dit is die onderprefektuur van die gelyknamige arrondissement en die hoofstad van 'n kanton.

Read article
Lêer:Rohan_pontivy.jpgLêer:COA_fr_Pontivy.svgLêer:France_location_map-Regions_and_departements-2016.svg