Rhodos
Rhodos is 'n Griekse eiland ongeveer 18 km suidwes van Turkye in die oostelike Egeïese See. Dit is die grootste van die Dodekanese eilande in terme van oppervlakte en bevolking. Van die 117 007 inwoners is 53 709 woonagtig in die gelyknamige hoofstad van die eiland.
Read article