Map Graph

Saimaameer

Die Saimaameer is die vierde grootste meer in Europa ná die Ladogameer en die Onegameer en die Vänernmeer in Swede met 'n oppervlakte van 4 279 km². Daarbenewens is dit die grootste meer van Finland, asook die naasgrootste meer van Skandinawië en die Europese Unie. Dit is in die suidooste van Finland, naby die grens met Rusland, geleë en behoort tot die uitgestrekte Finse meergebied, die grootste van sy soort in Europa.

Read article
Lêer:GreaterSaimaa.gifLêer:Saimaan_järvialue.jpgLêer:Saimaan_aalto.jpg