Map Graph

Samnium

Samnium is 'n Latynse eksoniem vir 'n streek van Suid-Italië wat vroeër deur die Samniete bewoon is. Hulle eie endonieme was Safinim vir die land en Safineis vir die mense. Die taal van hierdie endonieme en van die bevolking was Oskies. Maar nie al die Samniete het Oskies gepraat nie, en nie al die Oskiessprekendes het in Samnium gewoon nie.

Read article