Wandelsee
Die Wandelsee, ook bekend as McKinleysee (McKinleyhavet), is 'n see van die Arktiese Oseaan. Die Wandelsee is ná die Deense adjunkadmiraal Carl Frederick Wandel genoem, wat die see tydens die Deense Ingolf-ekspedisie tussen 1895 en 1896 verken het.
Read article