Breëkoparend
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Breëkoparend (Polemaetus bellicosus) is die grootste arend in Afrika. In Engels staan die roofvoël bekend as die Martial eagle.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Breëkoparend | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Polemaetus Heine, 1890 |
Spesie: | P. bellicosus |
Binomiale naam | |
Polemaetus bellicosus (Daudin, 1800) | |
Verspreiding van die breëkoparend |
Sluit
Breëkoparende word 76 tot 96 cm lank en het 'n vlerkspan van 188–260 cm. Omdat hulle so groot is kan hulle klein wildsbokke (soos duikers) vang en vreet, hoewel dit te groot is om na hul neste te dra.
- In Masai Mara, Kenia
- 'n Onvolwasse breëkoparend
- 'n Jong breëkoparend
- 'n Groot breëkoparend, waarskynlik 'n wyfie, in die Krugerwildtuin