Richard Simmons
From Wikipedia, the free encyclopedia
Milton Teagle "Richard" Simmons (gebore 12 Julie 1948) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent What Women Want (2000) en in die televisiereekse General Hospital (1963), CHiPs (1977), en The Larry Sanders Show (1992).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Alias ...
Richard Simmons | |
Geboortenaam | Milton Teagle Simmons |
---|---|
Alias | Dicky Simmons |
Geboorte | 12 Julie 1948 (1948-07-12) (75 jaar oud) New Orleans, Louisiana, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1968–2014 |
Webwerf | richardsimmons |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit