Sjabloon:Skoonmaak2/doc
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie sjabloon is 'n merker wat bedoel is om bladsye te identifiseer wat wikiifikasie of die regstelling van spelling, grammatika, tipografiese foute, toon en ander soortgelyke, nie-inhoud-gefokusde veranderinge benodig.
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Skoonmaak2. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Artikels wat beleid oortree het meer direkte optrede nodig. Ander sjablone, soos NPOV, is beter geskik vir inhouddispute.