École normale supérieure
From Wikipedia, the free encyclopedia
École normale supérieure (Normale Sup, ENS) een van die mees gesogte Franse hoëronderwysinstellings (grande école).[1]
Die sentrale kampus is in Ulmstraat in die 5de distrik van Parys geleë. Sy ander kampusse is geleë op Boulevard Jourdan (Parys) en die voorstede van Montrouge, en dit het 'n fasiliteit vir biologiese navorsing in Foljuif.