Alles sal regkom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alles sal regkom is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1951 vrygestel is. Pierre de Wet het die regie behartig en die hoofrolspelers was Frederik Burgers, Al Debbo en Jan Jordaan.
Kitsfeite Alles sal regkom, Regisseur ...
Alles sal regkom | |
---|---|
Regisseur | Hyman Kirstein |
Produksieleier | Pierre de Wet |
Met | Frederik Burgers Al Debbo Jan Jordaan |
Uitgereik | 1951 |
Speeltyd | 1 uur, 22 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Sluit