André Truter
Suid-Afrikaanse politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
André Brahm Truter[1] (gebore 23 April 1969) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert November 2021 as die uitvoerende burgemeester van die Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit dien. Hy is 'n lid van die Demokratiese Alliansie.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Persoonlike besonderhede ...
André Truter | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 17 November 2021 | |
Voorafgegaan deur | Marius Koen |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | André Brahm Truter 23 April 1969 (1969-04-23) (54 jaar oud) Stellenbosch, Kaapprovinsie |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Eggenoot/-note | Sheena |
Kind(ers) | 3 |
Sluit