Anthony Bourdain
Amerikaanse kok / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anthony Michael Bourdain (1956–2018) was 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse televisie-aanbieder, kok en skrywer van Joodse afkoms. Hy is beskou as 'n baie invloedryke kok.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Alias ...
Anthony Bourdain | |
Anthony Bourdain in 2014 | |
Geboortenaam | Anthony Michael Bourdain |
---|---|
Alias | Anthony Michael Bourdain Tony Bourdain Tony Michael Bourdain Anthony M. Bourdain Tony M. Bourdain |
Geboorte | (1956-06-25)25 Junie 1956 New York Stad, New York |
Sterfte | 8 Junie 2018 (op 61) Kaysersberg-Vignoble, Haut-Rhin, Frankryk |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep(e) | Televisie-aanbieder, kok en skrywer |
Aktiewe jare | 2002–2017 |
Webwerf | anthonybourdain.com |
Toekennings | Oscar |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit