Arno Jordaan

Suid-Afrikaanse sanger From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Arno Jordaan (gebore 19 Februarie 1984) is 'n Suid-Afrikaanse sanger van Afrikaanse musiek. Hy is in 2003 aangewys as naaswenner in kykNET se sangkompetisie, Zing, waar hy saam met sy mededeelnemer, Susan, duette gesing het.[1] Van sy treffers sluit in: Daar is plek vir jou by my, In Die Donker en Aan jou vas.

Kitsfeite Gebore, Beroep(e) ...
Remove ads

Diskografie

  • Gee My, 2008 RAMKAT MUSIEK
  • Beste Afrikaanse Hits, 2008 EMI
  • Wil Jy Iets Sê?, 2007 EMI
  • Ek Wil Jou Hê!, 2006 EMI
  • Vir Altyd In Jou Drome (duetalbum met Susan), 2003 EMI

Persoonlike lewe

Jordaan is getroud met Lizanie en saam het hulle twee kinders.[2]

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads