Baiji
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Baiji (Lipotes vexillifer) was 'n varswaterdolfyn wat net in die Yangtzerivier in China voorgekom het. In 2008 is verklaar dat dit funksioneel uitgestorwe is. Dit het vir sowat 20 miljoen jaar op aarde bestaan. Die laaste een is in Augustus 2007 gesien.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Baiji | |
---|---|
Illustrasie van die baiji | |
Vergelyking in grootte met 'n volwasse mens | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Suborde: | Odontoceti |
Superfamilie: | |
Familie: | Lipotidae |
Genus: | Lipotes |
Spesie: | L. vexillifer |
Binomiale naam | |
Lipotes vexillifer Miller, 1918 | |
Natuurlike verspreiding van die Baiji |
Sluit