Bakgat 2!
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bakgat 2, 'n opvolg op Bakgat!, is 'n Afrikaanse rolprent wat op 10 September 2010 vrygestel is. Die rolprent is op die tienermark gemik en het 'n ouderdomsperk van 13 (vir seks en taal). Engelse onderskrifte word ingespan om die rolprent vir 'n wyer gehoor toeganklik te maak. Die regisseur was Henk Pretorius.
Kitsfeite Bakgat 2!, Regisseur ...
Bakgat 2! | |
---|---|
Regisseur | Henk Pretorius |
Produksieleier | Danie Bester |
Met | Ivan Botha Cherie van der Merwe Altus Theart Ciske Kruger Andrew Thompson Lelia Esthebeth Neil Sharim |
Musiek deur | Die Heuwels Fantasties Straatligkinders Van Coke Kartel Glaskas Jax Panik eF-eL |
Uitgereik | 10 September 2010 |
Speeltyd | 98 min |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Voorafgegaan deur | Bakgat! |
Opgevolg deur | Bakgat 3 |
[www | |
IMDb-profiel |
Sluit