Banteay Srei
From Wikipedia, the free encyclopedia
Banteay Srei of Banteay Srey (Khmer: ប្រាសាទបន្ទាយស្រី) is ’n 10de-eeuse tempel uit die Khmer-ryk in Angkor, Kambodja. Dit is gewy aan die Hindoegod Shiva en is naby die heuwel Phnom Dei, 25 km noordoos van die hoofgroep tempels van die Middeleeuse stede Yasodharapura en Angkor Thom.[1]
Kitsfeite
Banteay Srei | ||
Koördinate | 13°35′56″N 103°57′46″O | |
Plaaslike naam | ប្រាសាទបន្ទាយស្រី | |
Land | Kambodja | |
Soort | Tempel | |
Streek | Angkor | |
Geskiedenis | ||
Bouer | Yajnavaraha | |
Gestig | 967 (ingewy) | |
Tydperk | Middeleeue | |
Kulture | Khmer-ryk |
Sluit