Bloureier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die bloureier is 'n standvoël van die familie Ardeidae en inheems aan die matige klimaat dele van Europa en Asië asook dele van Afrika. Die bloureier se Engelse naam is Grey heron.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Bloureier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ardea |
Spesie: | A. cinerea |
Binomiale naam | |
Ardea cinerea Linnaeus, 1758 | |
Liggroen: somer Donkergroen: hele jaar Blou: winter |
Sluit