Bofors
maatskappy / From Wikipedia, the free encyclopedia
AB Bofors is 'n voormalige Sweedse wapentuigvervaardiger wat tans deur die Britse wapenmaatskappy BAE Systems besit word. Die naam word al vir 350 jaar met die ysterindustrie en artillerievervaardiging geassosieer.[1]