Boknesrivier
rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Boknesrivier is 'n klein (kort) rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat via 'n strandmeer by Boknesstrand in die Indiese Oseaan uitmond.
Kitsfeite Boknesrivier Richmondrivier, Koördinate: 33°43′14″S 26°35′35.7″O ...
Boknesrivier Richmondrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Boknesstrand, Indiese oseaan |
Monding-hoogte | 9 m |
Koördinate: 33°43′14″S 26°35′35.7″O |
Sluit