Bulgare
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bulgare (Bulgaars: българи, bǎlgari, [bɤ̞ɫɡɐri]) is 'n Suid-Slawiese volk[41][42][43] wat die meerderheidsbevolking van Bulgarye vorm. Tans is 84,8 persent van dié land se bevolking etniese Bulgare. Sowat 'n kwart tot 'n derde van die huidige Bulgaarse bevolking van Bulgarye is nasate van Bulgaarse vlugtelinge uit Masedonië (Masedoniese Bulgare) en Thracië (Thraciese Bulgare).[44]
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Bulgaars.
Kitsfeite Totale bevolking:, Belangrike bevolkings in: ...
Sluit