DJ Ossewa
Suid-Afrikaanse musiekgroep From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
DJ Ossewa is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die groepslede is Daniel Jakobus Ossewa, Vet Frik en Jerbes die Leeuboer. Raapie Knaapie, 'n gewese lid, is op 29 Augustus 2010 oorlede toe die bussie waarin hulle getoer het, op die N4-snelweg naby Brits in 'n ongeluk betrokke was.[1]
Remove ads
Diskografie
DJ Ossewa se albums:
- Briljantjie, 2013 NEXT MUSIEK
- Geraas oppi plaas, DVD, 2012 MAROELA MUSIEK
- Nuwe CD, 2010 MAROELA MUSIEK
- Die Groot Trek - tot nou HOEZIT MUSIEK
- Manne-Wa-Lus DVD, 2009 HOEZIT MUSIEK/SELECT
- Innie Lang Gras!, 2008 HOEZIT MUSIEK/SELECT
- Die Klap Mixes CD/DVD, 2008 HOEZIT MUSIEK/SELECT
- Vannie Os Oppie Jas, 2007 HOEZIT MUSIEK/SELECT
- Heeltemal Lewendig DVD, 2006 HOEZIT MUSIEK/SELECT
- Voor Op Die Wa, HOEZIT MUSIEK/SELECT
- Boeresports, 2005 HOEZIT MUSIEK/SELECT
Remove ads
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads