Diarree
From Wikipedia, the free encyclopedia
Diarree is 'n oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop. Die woord is 'n samevoeging van die Griekse woorde "dia" (deur) en "rheo" (stroom). Algemene sinonieme hiervoor in die volksmond is loopmaag, buikloop, maagwerking, skittery (veral by diere) en gietergat.
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |